Was jy of iemand wat jy ken betrokke in ‘n padongeluk? Wil jy om verlies van vergoeding eis van die Padongelukkefonds (POF)? APRAV kan goeie advies gee.

Ons benodig net die volgende inligting:

  1. Jou volle name en van
  2. Identiteitsnommer
  3. Selfoonnommer
  4. Datum van ongeluk
  5. ‘n Kort beskrywing van beserings opgedoen

APRAV beveel aan dat jy gebruik maak van die dienste van ‘n ervare prokureur.

‘n Prokureur sal jou help om ‘n volledige eis voor te berei sodat jy die verlies and vergoeding kan ontvang wat jou wetlik toekom. Die prokureur sal:

  • bepaal of jy ‘n geldige eis het om in te dien;
  • jou ondersteun deur al die stappe van die ingewikkelde proses;
  • die nodige ingligting van die SAPD die hospitaal verkry;
  • sorg dat die nodige mediese verslae bekom word; en
  • namens jou met die POF onderhandel – ook indien die saak in die hof besleg moet word.

Is jy bekommerd oor die regskoste? Daar is ‘n oplossing! Prokureurs werk op ‘n basis van ‘geen sukses, geen fooi’. Geen deposito word benodig nie!

APRAV sal seker maak dat jy die ondersteuning kry wat jy benodig. Jy kan ons op die volgende maniere kontak:

  • Stuur ‘n ‘call me back’ na 063 393 3719

of

  • Stuur ‘n WhatsApp boodskap na 063 393 3719

of

Een van ons spanlede sal jou binne ‘n paar dae kontak.