Ke mang APRAV ebile reka go thusa jang?
APRAV, ke Association for the Protection of Road Accident victim’s ke le naneo la ditshwanelo tsa batho le le dirang kontle ga tuelo. Maikaelelo a rona ke go sireletsa di tshwanelo tsa batho botlhe ba Aforika Borwa ba eleng gone bane baa mega ka tsela e esa siamang mo di kotsing tsa dijanaga. APRAV ga […]
Ke batla go itse go le gontsi ka RAF le ka di tshwanelo tsame morago ga kotsi ya se janaga
Ke eng Road Accident Fund (RAF)? Ke setheo sa puso sa matlole a tuelo ya batswa setlhabelo mo ditseleng se se fitlhelelang madi a sone gotswa mo baaging ba Aforika Borwa mo di tuelong tsa lookwane. Maikaelelo a RAF ke go fa tshireletso e e kgonagang go batswa setlhabelo badikgobalo kgotsa losika la bone mo […]
O tleleimile ka mmueledi mme ga gona tshwelelo pele kgotsa karabo kgotsa o nagana gore ga o a duelwa madi a a go tshwanetseng!
Ba bueledi ke baitsanape baba i pofileng go: Go emelela ka bokgoni jotlhe jwa bone Ba rotloetsa ka botlalo tleleimi ya gago ya RAF Batlisisa ka botlalo le go rulaganya tleleimi ya RAF Ba go romele go ya go tlhatlhobiwa go supa di tlamorago tsa nako e telele go ya ka kgobalo nngwe le nngwe […]
O dirile tleleimi ka tlhamalalo go tswa ko go ba RAF, mme ga gona tshwelelo pele kgotsa karabo kgotsa o nagana ga wa fitlhelela tuelo e e go tshwanetseng!
Papatso ya RAF ya gore batswasetlhabelo ba kotsi tsa dijanaga ba tshwanetse go tleleima ko go bone ka tlhamalalo- kontlega thuso ya mmueledi. Ba tshepisitse gore se se botlhofo le bonako ebile setla somarela mmatla sesagagwe madi, mme ka maswabi se ga sedirege. Boammaruri ke gore di kete tsa di tleleimi di tlogelwa di sa […]
O kile wa nna mo kotsing ya tsela kgotsa o itse mongwe yo o batlang go dira tleleimi go tswa ko baga RAF (neela kleleimi entshwa)
Re tlhoka gotswa mo go wena: Maina ka botlalo Nomoro Ikwadiso Nomoro ya mogala letlha la kotsi Tlhaloso e kutshwane ka ga kgobalo ya gago Go reng APRAV ba go gakolola go dirisa di tirelo tsa mmueledi yo onang le maitemogelo? Mmueledi otla go thusa go rulaganya tleleimi ya gago gore o amogele tuelo e […]
Wat doen APRAV en hoe kan APRAV my help?
APRAV is ‘n humanitêre organisasie wat nie ‘n winsoogmerk het nie. APRAV streef daarna om die regte van almal in Suid Afrika, wat negatief geraak word deur padongelukke, te beskerm. APRAV is nie betrokke by die hantering van eise teen die Padongelukkefonds (POF) nie, maar fokus op die volgende: Verseker dat padongeluk slagoffers hulle regte […]
Ek wil graag meer weet oor die Padongelukkefonds (POF) en oor wat my regtelik toekom indien ek in ‘n motorongeluk betrokke was.
Wat is die Padongelukkefonds (POF)? Die Padongelukkefonds (POF) is ’n tipe ‘versekeringskema’ wat deur die regering bedryf word ingevolge die Padongeluksfondswet, Wet 56 van 1996 (soos gewysig). Dit is ’n staatsorgaan wat geskep is om vergoeding te betaal aan padongelukslagoffers wat beseer is of aan die afhanklikes van diegene wat gesterf het as gevolg van […]
Het jy reeds deur ‘n prokureur ‘n eis ingedien by die Padongelukkefonds (POF), maar daar is nie vordering en jy kry geen terugvoer nie? Of jy voel dat jou eis te laag geskik en uitbetaal is teenoor wat jou wetlik toekom?
Prokureurs is volgens die verskillende Prokureursordes verbind om die volgende te doen: Jou na die beste van hulle vermoë te verteenwoordig. Jou POF eis deur die komplekse proses te bestuur. Deeglik ondersoek instel om jou eis volledig voor te berei. Jou te verwys vir relevante mediese evaluerings, sodat die langtermyn impak van jou beserings op […]
Het jy direk by die Padongelukkefonds (POF) ‘n eis ingedien, maar daar is geen vordering en jy kry geen terugvoer nie? Of dink jy dat jou eis te laag beslis is teenoor wat jy dink jy moes gekry het?
Die POF adverteer dat eisers direk by hulle eise moet indien – sonder die dienste van ‘n ervare prokureur. Hulle belowe dat dit makliker en vinniger is en dat dit die eiser minder sal kos en dus tot ‘n besparing sal lei. Ongelukkig ervaar baie eisers dit nie so nie en beleef hulle baie frustrasie […]
Was jy of iemand wat jy ken betrokke in ‘n padongeluk? Wil jy om verlies van vergoeding eis van die Padongelukkefonds (POF)? APRAV kan goeie advies gee.
Ons benodig net die volgende inligting: Jou volle name en van Identiteitsnommer Selfoonnommer Datum van ongeluk ‘n Kort beskrywing van beserings opgedoen APRAV beveel aan dat jy gebruik maak van die dienste van ‘n ervare prokureur. ‘n Prokureur sal jou help om ‘n volledige eis voor te berei sodat jy die verlies and vergoeding kan […]